Thursday 16 March 2017

Vergewe jouself

Leer om jouself te vergewe...

vir jou foute, jou swakhede, jou donkerste oomblikke.

As jy berou gehad het, vergifnis gevra het en YHWH [God] jou vergewe het, hoekom kan jy nie ook jouself vergewe nie?

#dlcounselors #selfverwyt #vergifnis

No comments:

Post a Comment